Lyrics 54 5de Straat.lrc Eden
[id: pshkhpbc]
[ar: Eden]
[al: Eden]
[ti: 54 5de Straat]
[length: 03:00]
[00:00.07]Jy sê jou liefde’s nie te koop nie
[00:03.92]en jou hart lê steeds by my
[00:07.91]maar ek het nie wat hy het nie
[00:11.31]en by hom sal ek jou kry
[00:15.24]Ek onthou jou nog soos gister
[00:18.97]maar dis als verbrande as
[00:22.63]En ek kyk net hoe jy wegwaai
[00:26.32]soos jy vir hom sê kom hou my stywer vas
[00:31.34]54 5de straat
[00:34.22]het ek vir jou gestaar deur die ogiesdraad waar jy staan
[00:40.87]by ‘n ander man
[00:46.63]54 5de straat
[00:49.74]het ek so gewens om aan jou te raak maar daai draad
[00:55.84]sê dis reeds te laat
[01:00.08]Jy’t gesê ek is ‘n dromer
[01:03.96]En ek stap die pad alleen
[01:07.50]Maar dit alles sou ek opgee
[01:11.34]Vir ‘n druppel somer reen
[01:15.09]En na 30 jaar van nou af
[01:19.07]Lê jy in sy arms koud
[01:22.48]Sou jy 5de straar ooit afstap
[01:26.39]Aan my deur klop vir my vra
[01:29.51]Kom saam my ou
[01:31.44]54 5de straat
[01:34.28]het ek vir jou gestaar deur die ogiesdraad waar jy staan
[01:41.17]by ‘n ander man
[01:46.36]54 5de straat
[01:49.81]het ek so gewens om aan jou te raak maar daai draad
[01:55.84]sê dis reeds te laat
[01:59.53]sê dis reeds te laat
[02:03.58]sê dis reeds te laat
[02:07.22]sê dis reeds te laat
[02:11.46]jy sê jou liefde’s nie te koop nie
[02:15.38]en jou hart lê steeds by my
[02:20.04]54 5de straat
[02:23.30]het ek vir jou gestaar deur die ogiesdraad waar jy staan
[02:30.06]by n ander man
[02:35.37]54 5de straat
[02:38.21]het ek so gewens om aan jou te raak maar daai draad
[02:44.88]sê dis reeds te laat
[02:49.57]maar daai draad
[02:52.69]sê dis reeds te laat
[02:54.51]sê dis reeds te laat
[02:55.00]Year of Release: 2006