Aan Jou Vas Lrc Lyrics Download

Aan Jou Vas Lyrics

Lyrics Aan jou vas.lrc Eden

[id: pshkhpbv]
[ar: Eden]
[al: Eden]
[ti: Aan jou vas]
[length: 03:34]

[00:11.85]Ek weet ek voel jou nog hier in my.
[00:18.83]Ek wens dat jy aan my sou raak.
[00:26.34]Ek sien jou skadu draai hier om my.
[00:31.50]Jy bly my vra: “Hoe jy ken my, hoe ken jy my”?
[00:40.28]En ek hou en hou en hou nog aan jou vas.
[00:44.84]En aan jou hart wat myne was.
[00:48.79]Totdat die storm jou weer terugwaai.
[00:55.13]En nou en nou en nou dink ek aan jou.
[00:59.68]Ek wil my arms om jou vou.
[01:03.71]Want dis net jy wat my weer heel kan maak.
[01:11.16]Sien jy my nog in jou drome?
[01:18.05]Voel jy my ook aan jou raak?
[01:25.46]Of is dit alles nou verlore?
[01:30.32]As ek jou vra: “Bly by my, bly by my”?
[01:38.75]En ek hou en hou en hou nog aan jou vas.
[01:44.13]En aan jou hart wat myne was.
[01:47.72]Totdat die storm jou weer terugwaai.
[01:54.14]En nou en nou en nou dink ek aan jou.
[01:58.70]Ek wil my arms om jou vou.
[02:02.70]Want dis net jy wat my weer heel kan maak.
[02:09.12]En ek soek jou nog hier by my.
[02:12.43]Want ek kan jou nie laat gaan nie.
[02:16.33]En ek roep jou naam, hoor jy my.
[02:19.69]Dis net jy wat my verstaan.
[02:23.88]En ek hou en hou en hou nog aan jou vas.
[02:28.27]En aan jou hart wat myne was.
[02:32.35]Totdat die storm jou weer terugwaai.
[02:38.30]En nou en nou en nou dink ek aan jou.
[02:43.03]Ek wil my arms om jou vou.
[02:46.84]Want dis net jy wat my weer heel kan maak.
[02:53.26]En ek hou en hou en hou nog aan jou vas.
[02:57.79]En aan jou hart wat myne was.
[03:01.98]Totdat die storm jou weer terugwaai.
[03:08.00]En nou en nou en nou nog dink ek aan jou.
[03:12.69]Ek wil my arms om jou vou.
[03:16.66]Dis net jy wat my weer heel kan maak.
[03:23.54]Dis net jy wat my weer heel kan maak.
[03:29.39]Year of Release: 2006

Disclaimer:Aan Jou Vas Lyrics Are Collected From The Internet And Submitted By The Artists Themselves. If There Is Any Copyright Infringement, Please Contact The Lyricsorg Administrator To Have The Lyrics Removed Or Taken Down.

Submit Lrc Lyrics

Aan Jou Vas Related Lyrics