As Ek Voor Jou Breek Lrc Lyrics Download

As Ek Voor Jou Breek Lyrics

Lyrics As ek voor jou breek.lrc Eden

[id: osloeezp]
[ar: Eden]
[al: Eden]
[ti: As ek voor jou breek]
[length: 03:27]

[00:01.82]Ek staan en kyk vir jou
[00:16.82]Jy het terug gevlieg van Mexico
[00:24.58]En mense staar my aan
[00:31.19]Want almal weet n man mag mos nie huil nie
[00:36.21]En ek staan alleen
[00:40.14]En om my bou die wolke sy reen
[00:46.56]En as ek voor jou breek
[00:51.76]Was dit als die moeite werd
[00:53.89]Want ek sou alles gee
[00:57.32]Vir jou vir jou
[01:00.98]Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby
[01:04.98]Stap daar iemand anders langs jou sy
[01:09.47]En kyk jy reg deur my
[01:13.23]As ek voor jou breek
[01:21.83]Hoe kon jy so gou vergeet het
[01:26.84]Van die drome wat vir jou en my bedoel was
[01:33.87]En miskien kon jy laat weet het
[01:39.45]As my trane loop soos reun teen die ruite
[01:45.29]Want ek staan alleen
[01:49.88]En om my bou die wolke sy reun
[01:56.13]En as ek voor jou breek
[01:59.86]Was dit als die moeite werd
[02:01.80]Want ek sou alles gee
[02:05.37]Vir jou vir jou
[02:08.98]Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby
[02:14.42]Stap daar iemand anders langs jou sy
[02:17.77]En kyk jy reg deur my
[02:21.30]As ek voor jou breek
[02:25.75]En as ek voor jou breek
[02:37.94]Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee
[02:44.05]Vir jou vir jou
[02:47.67]Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby
[02:52.47]Stap daar iemand anders aan jou sy
[02:56.54]En kyk jy reg deur my
[02:59.87]As ek voor jou breek
[03:06.87]As ek voor jou breek
[03:14.88]END!!!
[03:16.13]Year of Release: 2006

Disclaimer:As Ek Voor Jou Breek Lyrics Are Collected From The Internet And Submitted By The Artists Themselves. If There Is Any Copyright Infringement, Please Contact The Lyricsorg Administrator To Have The Lyrics Removed Or Taken Down.

Submit Lrc Lyrics

As Ek Voor Jou Breek Related Lyrics