Is Jy Bang Lrc Lyrics Download

Is Jy Bang Lyrics

Lyrics Is Jy Bang.lrc Eden

[id: pshkghss]
[ar: Eden]
[al: Eden]
[ti: Is jy bang]
[length: 03:01]

[00:02.05]Kan jy my dan nie vertrou nie
[00:05.62]Het ek jou te seer gemaak?
[00:12.56]Ek wil jou nie net so los nie
[00:20.90]Ek weet ek het ‘n fout gemaak
[00:26.79]Toe jy aan my raak
[00:29.35]Sê my is jy bang
[00:31.48]Dat ek jou gaan vang
[00:36.49]Wil jy kom wil jy gaan
[00:38.15]Wil jy sit of wil jy staan
[00:40.24]Is jy bang
[00:43.44]Sê my is jy bang
[00:47.14]Dat ek jou gaan vang
[00:50.84]Wil jy kom wil jy gaan
[00:53.28]Wil jy sit of wil jy staan
[00:54.74]Is jy bang
[00:58.31]Lyk my jy wil nie vergeet nie
[01:04.27]Ek sien hoe jy terug verlang
[01:10.12]Maar ek sal vashou en nie los nie
[01:18.12]So baby gee my nog net een kans
[01:24.94]Om aan jou te raak
[01:27.46]Sê my is jy bang
[01:29.77]Dat ek jou gaan vang
[01:33.69]Wil jy kom wil jy gaan
[01:36.68]Wil jy sit of wil jy staan
[01:38.32]Is jy bang
[01:42.02]Sê my is jy bang
[01:44.38]Dat ek jou gaan vang
[01:47.68]Wil jy kom wil jy gaan
[01:51.10]Wil jy sit of wil jy staan
[01:53.20]Is jy bang
[01:56.66]En ek sien jou voor my staan
[02:02.03]In ‘n droom kom jy weer terug na my
[02:11.67]En al weet ek jy moet gaan
[02:16.12]Sal ons liefde nooit vergaan
[02:20.05]Sê my is jy bang
[02:24.25]Dat ek jou gaan vang
[02:27.88]Wil jy kom wil jy gaan
[02:31.27]Wil jy sit of wil jy staan
[02:33.26]Is jy bang
[02:36.37]Sê my is jy bang
[02:39.47]Dat ek jou gaan vang
[02:42.62]Wil jy kom wil jy gaan
[02:45.91]Wil jy sit of wil jy staan
[02:47.85]Is jy bang
[02:50.64]Wil jy kom wil jy gaan
[02:53.28]Wil jy sit of wil jy staan
[02:55.15]Is jy bang
[02:58.39]Year of Release: 2006

Disclaimer:Is Jy Bang Lyrics Are Collected From The Internet And Submitted By The Artists Themselves. If There Is Any Copyright Infringement, Please Contact The Lyricsorg Administrator To Have The Lyrics Removed Or Taken Down.

Submit Lrc Lyrics

Is Jy Bang Related Lyrics