Lyrics Kwart Oor Vyf.lrc Eden
[id: ugrxpwad]
[ar: Eden]
[al: Knieë Lam]
[ti: Kwart Oor Vyf]
[length: 03:30]
[00:14.26]Voel jy nog vir my wat jy nie sê
[00:17.97]Was ek nie die een wat jy wou hê
[00:22.09]Alles wat ons was is nou verby
[00:27.18]Wens jy was nog by my
[00:33.13]Jy weet ek sou jou altyd veilig hou
[00:37.32]Maar waar is jy nou
[00:42.88]Voel my hart voel rou
[00:48.38]En dis net oor jou
[00:51.50]Kwart oor vyf dit was te laat gewees
[00:55.40]Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
[01:01.26]Sê vir my was dit nog seer gewees
[01:06.03]Toe jy vir hom sê jys nou syne
[01:12.26]Die deure van die kerk was reeds gesluit
[01:21.22]So hou n mens die ongenooides uit
[01:25.95]Daar was soveel wat ek vir jou wou vra
[01:30.85]Wie’t jou so verander
[01:35.68]Dat jy nie meer jouself eers kon herken
[01:41.07]Sê my wie’t gewen
[01:45.36]Het jou hart geen rem
[01:51.87]Hoor jy nie my stem
[01:55.26]Kwart oor vyf dit was te laat gewees
[01:59.92]Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
[02:05.01]Sê vir my was dit nog seer gewees
[02:09.55]Toe jy vir hom sê jys nou syne
[02:14.95]Hoe maak ek reg
[02:19.38]Dit wat my hart wil hê
[02:22.65]Hoe kry ek jou
[02:29.00]Om weer by my te lê
[02:34.72]Kwart oor vyf dit was te laat gewees
[02:40.58]Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
[02:46.23]Sê vir my was dit nog seer gewees
[02:50.48]Toe jy vir hom sê jys nou syne
[02:56.45]Kwart oor vyf dit was te laat gewees
[03:00.83]Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne
[03:06.17]Sê vir my was dit nog seer gewees
[03:10.77]Toe jy vir hom sê jys nou syne
[03:15.55]Toe jy vir hom sê jys nou syne
[03:24.96]Year of Release: 2010