Lyf Teen Lyf Lrc Lyrics Download

Lyf Teen Lyf Lyrics

Lyrics Lyf Teen Lyf.lrc Eden

[id: tegbenfu]
[ar: Eden]
[al: Knieë Lam]
[ti: Lyf Teen Lyf]
[length: 04:00]

[00:31.53]Kom hou jou mond teen my mond
[00:34.30]Hou jou lyf teen my lyf
[00:36.87]Sit jou wang teen my wang
[00:38.75]Ek kry jou 12 uur in die gang
[00:40.02]Met net jou nag klere aan
[00:41.90]Kan net sê wat jy voel, en wat jy eintlik bedoel
[00:45.45]Want jy’s nou by my
[00:47.31]Kry nie altyd die tyd om te kyk hoe ek lyk
[00:51.17]Maar as jy my vir jou vat
[00:53.21]Kan jy na my ‘n bietjie kyk
[00:55.26]Jy kan my gooi in jou bad
[00:57.18]Kom ons word bietjie nat
[00:58.99]Wil jy die vonke laat spat
[01:01.07]Oo, lyf teen lyf, voel jy?
[01:05.20]Voel hoe klop dit baby?
[01:09.63]Mond teen mond, soen jy my
[01:14.52]Ek word deur jou verlei, fluister jy vir my
[01:20.91]Als wat jy wil doen aan my, jy wil doen aan my …
[01:29.55]
[01:47.18]Jy lyk vir my bietjie stout, of kry jy eintlik net koud
[01:51.90]Ek het ‘n plan met jou lyf, ek wil vir jou ‘n bietjie vry
[01:55.65]Raak ontslae van die skaam, hoor nou hoe stout klink jou naam
[01:59.75]Oor nie te lank bly ons saam
[02:02.75]Lyf teen lyf, voel jy?
[02:06.65]Voel hoe klop dit baby?
[02:09.78]Mond teen mond, soen jy my
[02:15.43]Ek word deur jou verlei, fluister jy vir my
[02:21.82]Als wat jy wil doen aan my, jy wil doen aan my …
[02:29.67]
[02:47.83]Jy wil dit hoor uit my mond, jou lyfie lyk so gesond
[02:52.08]Kom druk my vas teen die grond
[02:54.03]Lyf teen lyf, voel jy?
[03:01.50]Voel hoe klop dit baby?
[03:05.22]Mond teen mond, soen jy my
[03:09.93]Ek word deur jou verlei, fluister jy vir my
[03:16.78]Als wat jy wil doen aan my, jy wil doen aan my
[03:22.26]Year of Release: 2010

Disclaimer:Lyf Teen Lyf Lyrics Are Collected From The Internet And Submitted By The Artists Themselves. If There Is Any Copyright Infringement, Please Contact The Lyricsorg Administrator To Have The Lyrics Removed Or Taken Down.

Submit Lrc Lyrics

Lyf Teen Lyf Related Lyrics