Superhero Lrc Lyrics Download

Superhero Lyrics

Lyrics Superhero.lrc Eden

[id: pshkhpnu]
[ar: Eden]
[al: #Dis Hoe Ons Rol]
[ti: Superhero]
[length: 03:33]

[00:02.45]Kan ek jou Superman, Batman
[00:04.77]Ironman, Spiderman wees?
[00:09.22]Ek sal jou oppas in die donker
[00:12.96]Vir jou ‘n hero wees
[00:15.79]Kan ek jou Superman, Batman
[00:18.27]Ironman, Spiderman wees?
[00:22.55]Ek sal die wereld vir jou aanvat
[00:26.83]Vir jou ‘n hero wees
[00:30.01]
[00:32.25]Kan ek jou hero wees
[00:34.90]In al die stories wat jy lees?
[00:38.39]En elke aand as jy gaan slaap
[00:41.74]Is ek die een wat oor jou wraak
[00:45.69]Al slaan die donderweer
[00:48.94]Warrelwinde teen jou deur
[00:53.69]Sal die held hier binne my net
[00:56.22]Soos ‘n reus vir jou baklei
[00:59.47]Kan ek jou Superman, Batman
[01:03.36]Ironman, Spiderman wees?
[01:06.36]Ek sal jou oppas in die donker
[01:10.72]Vir jou ‘n hero wees
[01:13.36]Kan ek jou Superman, Batman
[01:17.33]Ironman, Spiderman wees?
[01:20.73]Ek sal die wereld vir jou aanvat
[01:24.75]Vir jou ‘n hero wees
[01:27.29]
[01:29.81]Ek sal jou tranne vang
[01:32.70]Voor dit rol oor jou wang
[01:36.12]Want net een glimlag vir nou
[01:39.53]Is al wat ek nodig het van jou
[01:43.33]Ek sal dit weer en weer bewys
[01:46.89]Al word ons oud al word ons grys
[01:50.29]Want ek weet dit is net jy
[01:53.77]Dis jy wat ‘n hero maak van my
[01:57.45]Kan ek jou Superman, Batman
[02:00.41]Ironman, Spiderman wees?
[02:04.03]Ek sal jou oppas in die donker
[02:08.65]Vir jou ‘n hero wees
[02:11.27]Kan ek jou Superman, Batman
[02:14.50]Ironman, Spiderman wees?
[02:18.28]Ek sal die wereld vir jou aanvat
[02:22.91]Vir jou ‘n hero wees
[02:25.39]Ek’s ‘n man, met ‘n hart van staal
[02:29.27]Wat jou nie sal laat gaan
[02:32.64]En vanaand is die aand wat ek
[02:36.10]Jou vra…
[02:41.10]Kan ek jou Superman, Batman
[02:42.73]Ironman, Spiderman wees?
[02:46.31]Ek sal jou oppas in die donker
[02:50.66]Vir jou ‘n hero wees
[02:53.39]Kan ek jou Superman, Batman
[02:56.78]Ironman, Spiderman wees?
[03:00.40]Ek sal die wereld vir jou aanvat
[03:04.55]Vir jou ‘n hero wees
[03:07.61]Kan ek jou Superman, Batman
[03:10.92]Ironman, Spiderman wees?
[03:14.40]Ek sal jou oppas in die donker
[03:18.52]Vir jou ‘n hero wees
[03:21.52]Ek sal die wereld vir jou aanvat
[03:25.80]Vir jou ‘n hero wees
[03:28.84]Year of Release: 2013

Disclaimer:Superhero Lyrics Are Collected From The Internet And Submitted By The Artists Themselves. If There Is Any Copyright Infringement, Please Contact The Lyricsorg Administrator To Have The Lyrics Removed Or Taken Down.

Submit Lrc Lyrics

Superhero Related Lyrics